My Testimonials

What my Clients have to say

"Heleen is n fantastiese makeup artist! Sy was baie profesioneel, het heeltyd vriendelik gebly en ek het presies gelyk soos die prentjie. Ek was baie tevrede! Ek sal haar defnitief weer gebruik en selfs aanbeveel."

Carmen

 

"Make up for a client of amuse events. Theme: the great gatsby. Thanks again - she looked fantastic."

Glenis Gillespie - Amuse Events

 

"A big thank you to Heleen for doing my make up on several occasions for various functions, each time I looked perfect!. She is very professional and has the ability to transform any normal girl into a super model. She works with such care and takes her time, when she is finished you really feel beautiful. I would recommended her for bridal and professional make up! I work in the hospitality sector and we recommend her to all our clients. A very big thank you! She is one of a kind and knows the trick to making girls look lovely in photographs."

Samantha Nel CMP - Great Life Hotels

 

"Heleen, thank you very much for doing my make-up on my wedding day! It was perfect. Thank you for going the extra mile. You are very talented and have a natural flare when it comes to make-up! Thank you for being apart of my special day."

Tanya Battiss

 

"Vreeslik baie dankie Heleen vir die ongelooflike mooi grimering wat jy vir my "pre-wedding shoot" gedoen het. Ek het nie gedink ek kan ook soos n model lyk nie! Die foto's sou nie so mooi gelyk het sonder jou hulp nie. Baie dankie."

Elzaan

 

"Vreeslik baie dankie dat jy my asemrowend laat lyk het Heleen. Almal het komplimente gegee en dit was soveel pret. Ek sal jou defnitief vir almal aanbeveel. Weereens baie baie dankie. Vriendelike groete"

Clariska

 

"Wil jy nie maar my 'personal makeup artist' wees sodat ek elke dag so stunning kan lyk nie?!!! Al wat ek kan sê is wow. Baie dankie dat ek so mooi kon lyk op my trou dag."

Diana Loubcher

 

"Ek het soos 'n model gelyk en gevoel. Dankie dat jy soveel moeite gedoen het vir my matriek afskeid. Almal het my gekomplimenteer. Jy is baie goed!!"

Belinda Meiring

 

"Thank you very much. Will definitely make use of your services again!! I'll recommend Lien's Palette for everyone!"

Lisa

 

"Baie dankie Heleen. Ek was meer as tevrede met my troue grimering. Het regtig pragtig gelyk."

Tes
Would you like to submit a testimonial?